Christian Campbell

Christian Campbell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christian Bethune Campbell
Geboorte 12 Mei 1972 (1972-05-12)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christian Campbell (gebore 12 Mei 1972) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Trick (1999) en in die televisiereekse Big Love (2006) en True Detective (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search